• +27 87 310 5310
  • admin@eurekalaerskool.co.za
  • Klisserweg, Hadisonpark, Kimberley, 8306
  • Nuus

    Fotobestelling: Pakket met individuele- en klas-foto

    2 September 2020

    Fotobestelling: Pakket met individuele- en klas-foto:

    Die individuele foto’s (7 foto’s met verskillende groottes) en klasfoto’s word as pakket verkoop.

    Prys pakket: R 90,00

    Plaas bestelling by die klasonderwyser.

    Finale datum van bestelling: 21 September.

    Navrae: Michelle Matthys (087 310 5310)

    Eureka groete

    E.J. Verreynne
    Skoolhoof