Omsendbrief 20 Julie 2020
Geagte Ouers Volle opening van Eureka vir alle grade: Ek is trots daarop dat Eureka vandag vir alle grade vanaf Graad RR tot Graad 7 oop is. Bywoning is baie goed en kinders kom op alternatiewe dae skool toe. Alle veiligheidsmaatreëls is volledig in plek. Ons is die enigste skool in die Noord-Kaap wat […]
Eureka Klagte beleid
Inleiding Die skool is ‘n gemeenskap wat bestaan uit kinders, ouers en onderwyspersoneel wat voortdurend blootgestel word aan situasies wat kan lei tot konflik. ‘n Duidelike beleid, wat nougeset gevolg word om klagtes te hanteer, is belangrik om te verseker dat konflik korrek hanteer word of vermy word. Uitkomste ‘n Skoolgemeenskap waarin almal die vrymoedigheid […]
Laerskool Eureka Pre Primêr en Kleuters
By Eureka poog ons om kinders reg voor te berei vir die mees onvergeetlike dag in sy/haar lewe – sy eerste dag op skool. Hier bou ons die brug sodat hul kan beweeg van die leefwêreld wat hul ken, na die groter omgewing van die buitewêreld deur hul op sy emosionele, sosiale, normatiewe fisiese en […]
Gedragskode vir leerders van Laerskool Eureka
1. ALGEMEEN 1.1 Behoudens die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet No 84 van 1996, artikel 8(1) moet ‘n beheerliggaam van ‘n openbare skool, ‘n gedragskode vir leerders aanvaar na oorleg met die leerders, ouers en opvoeders van die skool. Geen bepaling van die wet stel ‘n leerder vry van die verpligting om die gedragskode van die skool […]