• +27 87 310 5310
  • admin@eurekalaerskool.co.za
  • Klisserweg, Hadisonpark, Kimberley, 8306
  • Leerlingraad

    Ontmoet ons Leerlingraad

    Ons gebruikis om jaarliks ‘n leerlingraad aan te wys. Die doel daarvan om die personeel by te staan in die funksionering van die skool, maar andersyds is dit ook om jong leiers te identifiseer en te ontwikkel vir latere leiersrolle in die gemeenskap.In die Leerders se Graad 6 jaar word ons leerders blootgestel aan leierskap deur te dien op ʼn kommetee en so die skool te dien. Ons doelstelling is om  LEIERSKAP, KENNIS en VAARDIGHEDE te ontwikkel in jong seuns en dogters deur: Mensekennis – doelwitformulering – selfkennis – besluitneming – leierstyle – kommunikasie – probleemoplossing-onderhandeling –vergaderingsprosedure – konflikhantering – spanbou – organisasie.

    Laerskool Eureka stel met trots die Leerlingraad van 2025 aan julle voor:

    Eureka-Leerlingraad1-2025
    Eureka-Leerlingraad2-2025

     

    Hoofleiers 2025
    Hoofseun Daniel Barnard
    Onderhoofseun Willem-Adriaan van der Merwe
    Hoofmeisie Rése Delport
    Onderhoofmeisie Karli de Klerk

    Die hele kuns van onderrig is slegs die kuns om die natuurlike nuuskierigheid van jong mense te ontwaak en aan te wakker, met die doel om dit daarna te bevredig.

    Anatole France, Franse digter, joernalis & skrywer