• +27 87 310 5310
  • admin@eurekalaerskool.co.za
  • Klisserweg, Hadisonpark, Kimberley, 8306
  • Nuus

    P1160620
    Registrasie proses vir 2021

    9 September 2020 Geagte Ouers Registrasie proses vir 2021: Die volgende inligting is belangrik: 1. Sal elke ouer asseblief u bes probeer om kinders vir Eureka te werf en in te skryf sodat ons steeds in ons moedertaal, Afrikaans kan skoolgaan. 2. Registrasie geld slegs vir Gr RR, R en 1 wat nuut by die […]

    leerlingraad-2019
    Fotobestelling: Pakket met individuele- en klas-foto

    2 September 2020 Fotobestelling: Pakket met individuele- en klas-foto: Die individuele foto’s (7 foto’s met verskillende groottes) en klasfoto’s word as pakket verkoop. Prys pakket: R 90,00 Plaas bestelling by die klasonderwyser. Finale datum van bestelling: 21 September. Navrae: Michelle Matthys (087 310 5310) Eureka groete E.J. Verreynne Skoolhoof

    46517320_2198029433575221_3638331306850385920_o
    Omsendbrief 25 Augustus 2020

    Geagte Ouers Dié skool is volledig aan die gang en onderrig verloop glad. Die onderwysers en kinders werk hard en die kurrikulum sal tans voor die Desember vakansie afgehandel word. Ons kan werklik trots wees op Eureka as geheel as dié enigste skool in die Noord-Kaap wat volledig oop is vir al die grade. Die […]

    27173338_1795138717197630_7021823310994905817_o
    Omsendbrief 3 Augustus 2020

    Geagte Ouers Heropening van dié skool op Dinsdag, 11 Augustus 2020: Laerskool Eureka het reeds toestemming verkry dat alle grade mag terugkeer skool toe en sal dus vanaf Gr RR – Gr 7 op Dinsdag, 11 Augustus na die skool terugkeer. Belangrike inligting: Alle vorige omsendbriewe en reëls geld. Alle veiligheidsreëls en prosedure geld steeds. […]

    16174974_1403170093061163_1405033777633087072_n
    Omsendbrief 24 Julie 2020

    Geagte Ouers Vakansietydperk vanaf 27 tot 31 Julie: Die Dept Onderwys sien die 1ste week van die breek as vakansie, dus 27 tot 31 Julie. Ons sal die kinders dan hul vakansie breek gun en laat rus. In Eureka werk almal al hard vanaf 16 April en kinders het baie aktiwiteite ontvang. Geen aktiwiteite sal […]

    Kategorieë