Nuusbrief 20 Januarie 2023
Geagte Ouers Skaars het ons die geskenkpapier van ons kersgeskenke weggegooi en reeds is dit tyd om kinders se boeke oor te trek. Op dié noot wil ek vir elke ouer ‘n voorspoedige 2023 towens. Mag hierdie jaar vir elke ouer en elke leerder groothoogtes inhou. Daar is 4 nuwe personeellede wat ons wil verwelkom […]

